VROUEMAAND | Woman's Month
Dankie aan elke vrou wat elke dag help om ons nasie te bou.
Elke vrou wat ’n gesin grootmaak, ’n droom najaag, ’n besigheid bou, ’n huis bymekaar hou, of eenvoudig elke dag opstaan en weer haar beste gee.
Ons sien julle. En ons waardeer julle.
Daarom het ons hierdie Vrouemaand goedgedink om 15% afslag op al ons leersakke in ons aanlynwinkel te gee — net as ’n klein manier om iets terug te gee.
Produksietyd 2-3 weke
-
Leer Juffrousak met Deksel
Regular price From R 1,150.00 ZARRegular priceR 1,435.00 ZARSale price From R 1,150.00 ZARSale -
SaleLeer JuffrouSak
Regular price From R 1,025.00 ZARRegular priceR 1,280.00 ZARSale price From R 1,025.00 ZARSale -
Fynbos Leather Slingbag
Regular price R 930.00 ZARRegular priceR 1,095.00 ZARSale price R 930.00 ZARSale -
Ouboet Leer Badsakkie
Regular price R 620.00 ZARRegular priceR 730.00 ZARSale price R 620.00 ZARSale -
SaleEliah Doeksak
Regular price R 3,275.00 ZARRegular priceR 3,850.00 ZARSale price R 3,275.00 ZARSale -
SaleLeer Koelersak
Regular price R 2,135.00 ZARRegular priceR 2,510.00 ZARSale price R 2,135.00 ZARSale -
SaleLeer Bybelsak
Regular price R 1,575.00 ZARRegular priceR 1,850.00 ZARSale price R 1,575.00 ZARSale -
SaleLeer Naweektas
Regular price R 3,085.00 ZARRegular priceR 3,625.00 ZARSale price R 3,085.00 ZARSale -
SaleLeather Travel Bag
Regular price R 2,425.00 ZARRegular priceR 2,850.00 ZARSale price R 2,425.00 ZARSale -
SaleEsther Leer Sak
Regular price R 2,885.00 ZARRegular priceR 3,395.00 ZARSale price R 2,885.00 ZARSale -
SaleLente Sling Bag
Regular price R 1,405.00 ZARRegular priceR 1,650.00 ZARSale price R 1,405.00 ZARSale -
SaleOUBOET Geweersak
Regular price R 3,999.00 ZARRegular priceR 4,885.00 ZARSale price R 3,999.00 ZARSale
GESALFDE
Smeer dit aan jou lyf tot jy dit glo.
-
Ligdraer Lyfroom
Regular price R 145.00 ZARRegular priceSale price R 145.00 ZAR -
Stralend Lyfskrop
Regular price R 135.00 ZARRegular priceSale price R 135.00 ZAR -
Vrede Badsout
Regular price R 130.00 ZARRegular priceSale price R 130.00 ZAR
Collections
-
Little Dutch Kinder Speelgoed
Little Dutch offers modern nursery essentials, accessories and toys for babies and...
OPENING SOON
De Handelspost, Bach Street, Hartbeespoort, 0216
Mon - Thu, 8am - 4:30pm
Fri, 8am - 4pm
Weekends & Public Holidays, Closed
Let customers speak for us
from 168 reviews5 Star!!
Beautiful more than I suspected. Thank you
What an amazing bag! Love the design and luxury feel. The service was prompt and friendly. You have made a customer for life. Thanks!
This product is amazing. Very good quality. Thank you Skoonsus.
Ek is mal oor die winkel se goed. Wens ek kon die winkel oorkoop. Hou so aan met jou mooi goed!
My vriendin LOVE haar JuffrouSak ek vir haar as geskenk gekry het, baie dankie Skoonsus vir die vinnige diens, die mooiste sak met die hoogste kwaliteit en vriendelikheid! Julle is amazing!!
Goeie kwaliteit.
Pragtige geskenk en deursaam.
Net jammer jul is uit voorraad uit - ek wou weer bestel
Al 'n hele week in gebruik en elke oggend wanneer ek hom pak vir werk klop my hartjie 💓 tjoklits!
'n Lieflike, kwaliteit produk! Baie dankie julle 😁💓
Excellent personal service beautiful products will buy again and again
Uitstekende produk en diens, goeie kwaliteit
Verseker waarde vir geld Gaan n oupa se hart baie bly maak