Collection: Juffrou Geskenke

Hulle is die mense wat dag in en dag uit saam met ons kinders spandeer.
Te danke aan hul geduld en passie kan ons kinders daagliks leer en slim word.

Se vir hulle behoorlik dankie met 'n geskenk wat hulle actually wil he en kan gebruik!