Esther Leer Sak | PRE ORDER
Esther Leer Sak | PRE ORDER
Esther Leer Sak | PRE ORDER
  • Load image into Gallery viewer, Esther Leer Sak | PRE ORDER
  • Load image into Gallery viewer, Esther Leer Sak | PRE ORDER
  • Load image into Gallery viewer, Esther Leer Sak | PRE ORDER

Esther Leer Sak | PRE ORDER

Regular price
R 2,950.00
Sale price
R 2,950.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

'n Egte leer sak wat groot genoeg is om 'n ma se liefde vir haar kinders te weerspieel.
'n Egte leer sak wat met die tyd haar storie vertel en 'n paar plooie met haar deel.

Soos Esther is die eienaar van die sak 'n vrou met waagmoed, een wat sterk en braaf genoeg is om enige situasie wat haar kant toe gegooi word te oorkom.

Die sak is egter ook perfek vir 'n juffrou wat daagliks boeke huis toe neem om te gaan merk.

Grootte: 46cm x 32cm x 16cm

PRE ORDERS SAL IN JUNIE MAAND UITGESTUUR WORD