Skoonsus SS
Leer Juffrousak met Deksel
Leer Juffrousak met Deksel
Couldn't load pickup availability
14 Day Retuns
Free Collection
2-5 Day Delivery
Guarantee safe & secure checkout
Die Juffrou leer sak word gemaak met 100% volgryn leer en is beskikbaar in twee groottes:
Klein | 33cm x 27cm x 17cm | R1280
Groot | 37cm x 27cm x 24cm | R1620
**Produksietyd is 2 - 3 weke**
Share

Dankie, my sak is pragtig! Kan nie wag om dit te gebruik nie!
Baie goeie kwaliteit en baie netjies! Ek is baie tevrede! Dankie julle xxx
I am very pleased with my bag, I got ton of compliments and everyone wanted to know where I got it from.
My vrou is mal oor dit en goeie kwaliteit. Baie dankie Skoonsus.
Oh my goodness... I LOVE IT!!! Ek het gesukkel om die regte sak te kry veral wanneer ek alles moet inpak vir vroue bediening, 'n deurmekaar sak kan ek nie verdra nie en hier kom hierdie BEAUT aan, gemaak van egte leer, minimalisties presies soos ek daarvan hou en ALLES pas in. My boeke, Bybels, iPad, bril & pennesakkies, my water bottel en tot my bakkie vrugte om te hap voor ek bedien. EK LOVE JULLE! Beste diens, vriendelike Godly mense wat getuig van vrug. Be blessed julle! God is always good. Liefde B xxx


