Skip to product information
1 of 4

Skoonsus SS

Angelier – Groot Geskenkboks

Angelier – Groot Geskenkboks

Regular price R 1,061.00 ZAR
Regular price Sale price R 1,061.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Geur
Quantity
  • 14 Day Retuns
  • Free Collection
  • 2-5 Day Delivery

Guarantee safe & secure checkout

Payment Methods

Hier is huis. Huis is hier.

Vir die vrou by wie jy jou moed kan gaan haal. Dalk is dit die blom in ’n glas, die bekende geur in haar gang of die gebed wat sy vir jou bid. By haar voel jy tuis. Met bederf vir bad, lyf en huis gee die Angelier-geskenkboks iets terug van die sorg wat sy so maklik aan ander gee.

In die Angelier-geskenkboks

  • Badsout – 1 kg
  • Wasolie – 250 ml
  • Gesiglappie
  • Geurolie – 10 ml
  • Lyfbotter – 200 ml
  • Hand & Nael – 75 ml
  • Slaapsag – 50 ml

Die angelierboks kom met sagte, bedrukte sneespapier en ’n linneplakker met silwerfoelie, gereed om te gee. Agterop is daar plek vir jou eie boodskap. 

View full details