Skip to product information
1 of 4

Skoonsus SS

Roos – Klein Geskenkboks

Roos – Klein Geskenkboks

Regular price R 361.00 ZAR
Regular price Sale price R 361.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Geur
Quantity
  • 14 Day Retuns
  • Free Collection
  • 2-5 Day Delivery

Guarantee safe & secure checkout

Payment Methods

Soos geur wat bly, soos genade wat hou.

Vir die vrou wat weet hoe kosbaar tyd is en wys haar liefde in die klein oomblikke van ’n gewone dag. Die Roos-geskenkboks vier haar met drie geurgeskenke vir haar lyf, haar polse en die pad.

In die Roos-geskenkboks

  • Kar Diffuser
  • Aanrololie – 15 ml
  • Lyfolie – 200 ml

Die roosontwerp, sagte, bedrukte sneespapier en linneplakker met silwerfoelie maak dié boks gereed om te gee. Agterop is daar plek om in jou eie handskrif te sê wat sy vir jou beteken.

View full details