Skip to product information
1 of 4

Skoonsus SS

Dahlia – Klein Geskenkboks

Dahlia – Klein Geskenkboks

Regular price R 391.00 ZAR
Regular price Sale price R 391.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Geur
Quantity
  • 14 Day Retuns
  • Free Collection
  • 2-5 Day Delivery

Guarantee safe & secure checkout

Payment Methods

’n Lewe om te vier!

Vir die vrou wat op ’n gewone Dinsdag die mooi glase uithaal. Sy dra haar hart op haar mou, bring kleur waar sy kom en vind altyd ’n rede om iemand anders te vier. Met die Dahlia-geskenkboks is dit háár beurt. 

In die Dahlia-geskenkboks

  • Epsom Badtee – 260 g
  • Lyfbotter – 50 ml
  • Voetbalm – 50 ml
  • Slaapsag – 50 ml

Die dahlia-ontwerp word afgerond met sagte, bedrukte sneespapier en ’n linneplakker met silwerfoelie. Geen lint of strik is nodig nie. Agterop is daar plek vir ’n persoonlike boodskap. 

View full details