Collection: DIE DROMER
'n Slingbag geïnspireer deur wagtydperke en die deurbrake wat daarna volg.
Kleurvol soos Josef se kleed, want dit herrinner ons dat "Dreams delayed are not dreams denied".
Vandat Dawid gesalf is as koning en totdat hy gekroon is as koning was daar 'n verloop van ongeveer 15 jaar gewees.
Vandat Josef se broers hom as slaaf verkoop het en totdat hy aangestel is as goewerneur van Egipte het ongeveer 13 jaar verloop.
Daar was ongeveer 'n 25 jaar tydperk vandat Abraham die belofte ontvang het dat hy 'n seun sal kry en wanneer Isak gebore is.
Noag was vir 100 jaar gespot terwyl hy die ark gebou het en ons almal weet wat het met die vloed gebeur.
Die "crushing", die wagtydperk, die woestyn periode is alles voorbereiding vir jou seisoen van oorvloed, want sonder die crushing en pruning sal jy nie respek hê vir die seisoen van oorvloed waarmee die Here jou vertrou nie.
Drome word waar wanneer die tyd reg is
Dit is wat hierdie handsak simboliseer, die belofte dat God vir jou riviere in die wildernis sal stuur, jy moet net volhard in die moeilike tyd.
Kernvers:
“Ek maak 'n pad in die woestyn, riviere in die wildernis.”
JESAJA 43:19 AFR53
-
DIE DROMER Slingbag (Limited Edition)
Regular price R 1,799.00 ZARRegular priceSale price R 1,799.00 ZAR