Skip to product information
1 of 12

Skoonsus SS

DIE DROMER Slingbag (Limited Edition)

DIE DROMER Slingbag (Limited Edition)

Regular price R 1,799.00 ZAR
Regular price Sale price R 1,799.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
  • 14 Day Retuns
  • Free Collection
  • 2-5 Day Delivery

Guarantee safe & secure checkout

Payment Methods

LIMITED EDITION
SLEGS 33 BESKIKBAAR
BESTELLINGS WORD IN NOVEMBER UITGESTUUR
17cm (H) x 22cm (L) x 5cm (W)

Disclaimer: Elke liewe aspek van hierdie handsak is ontwerp, gemaak, geskryf ge-alles SONDER AI!

Wat is die storie?
Die Slingbag is geïnspireer deur josef se kleurvolle kleed, maar die boodskap agter die slingsak is so kosbaar.

"Dreams delayed are not dreams denied, ask Joseph"

Vandat Dawid gesalf is as koning en totdat hy gekroon is as koning was daar 'n verloop van ongeveer 15 jaar gewees.

Vandat Josef se broers hom as slaaf verkoop het en totdat hy aangestel is as goewerneur van Egipte het ongeveer 13 jaar verloop.

Daar was ongeveer 'n 25 jaar tydperk vandat Abraham die belofte ontvang het dat hy 'n seun sal kry en wanneer Isak gebore is.

Noag was vir 100 jaar gespot terwyl hy die ark gebou het en ons almal weet wat het met die vloed gebeur.

Die "crushing", die wagtydperk, die woestyn periode is alles voorbereiding vir jou seisoen van oorvloed, want sonder die crushing en pruning sal jy nie respek hê vir die seisoen van oorvloed waarmee die Here jou vertrou nie.

Drome word waar wanneer die tyd reg is

Dit is wat hierdie handsak simboliseer, die belofte dat God vir jou riviere in die wildernis sal stuur, jy moet net volhard in die moeilike tyd.

Kernvers:
“Ek maak 'n pad in die woestyn, riviere in die wildernis.”

JESAJA 43:19 AFR53

View full details