1
/
of
2
Skoonsus SS
Stralend Lyfskrop
Stralend Lyfskrop
No reviews
Regular price
R 135.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 135.00 ZAR
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
14 Day Retuns
Free Collection
2-5 Day Delivery
Guarantee safe & secure checkout
Stralend
Bederf jouself met hierdie heerlike lyfskrop wat al die dooie selletjies verwyder. Skrop jou hande, voete en lyf en voel hoe die olies jou vel voed en die Woord jou siel voed. Mag jy Sy krag elke dag voel. Sy genade is genoeg vir jou.
Die wat swaar kry, sien op na Hom en straal van blydskap, hulle word nie teleurgestel in hulle verwagting nie. ~ Psalm 34:6
Basis: Magnesium, Suiker & Druiwepitolie . Essensiële olies: Lemoen, Pomelo, Bergamot & Roosmalva
200g
Share



