1
/
of
6
Skoonsus SS
Psalms vir Kleingoed
Psalms vir Kleingoed
Regular price
R 250.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 250.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
14 Day Retuns
Free Collection
2-5 Day Delivery
Guarantee safe & secure checkout

Hierdie versameling van geparafraseerde Psalms deur geliefde kinderboekskrywer Wendy Maartens help kinders om met God te praat, om al hul emosies, van vreugde tot spyt, uit te stort in ’n taal wat eie is aan hulle.
Geliefde Psalms soos Psalm 1, 16, 23 en 150 is ingesluit.
Met lieflike illustrasies deur Zinelda McDonald is Psalms Vir Kleingoed ’n aanwins op enige kind se boekrak
Share





