1
/
of
8
Skoonsus SS
Ouboet Leer Badsakkie
Ouboet Leer Badsakkie
2 reviews
Regular price
R 730.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 730.00 ZAR
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
14 Day Retuns
Free Collection
2-5 Day Delivery
Guarantee safe & secure checkout
Dit is die perfekte geskenk vir jouself of 'n geliefde. Maak die sakkie ekstra persoonlik deur jou of jou geliefde se voorletters daarop te grafeer bv. Done Schutte = D|S
Die badsakkie is lekker groot en is uitgevoer met waterdigte voering sodat jou leer nie beskading word indien 'n sjampoo dalk uitloop nie.
Grootte: 25cm x 13,5cm x 9cm
*Alle badsakkies word op bestelling gemaak produksietyd is tussen 1-2 weke*
Share

D
Danika Ek het eintlik nie die gepaste woorde nie! Die kliente diens en kwaliteit van die produkte is iets besonders! DANKIEEE! 👌🏻
A
Anita Du Very satisfied!!


