1
/
of
1
Skoonsus SS
Lyfolie | Genees
Lyfolie | Genees
No reviews
Regular price
R 175.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 175.00 ZAR
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
14 Day Retuns
Free Collection
2-5 Day Delivery
Guarantee safe & secure checkout
Smeer die olie aan na ‘n heerlike stort of gooi so bietjie in jou badwater vir ‘n ontspanningsfees. Bring jou laste, jou vrae, jou pyn en trane na die Een wat vir jou vrede en heelheid wil gee.
Hy sê toe vir haar: “Dogter, jou geloof het jou gered. Gaan in vrede en wees genees van jou kwaal.”
Basis van Amandel-, Druiwepit- en Kasterolie. Essensiële olies: Jasmyn, Roosmalva, Bergamot & Suurlemoen
100ml
Share



