Skip to product information
1 of 2

Skoonsus SS

Ligdraer Lyfroom

Ligdraer Lyfroom

Regular price R 145.00 ZAR
Regular price Sale price R 145.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
  • 14 Day Retuns
  • Free Collection
  • 2-5 Day Delivery

Guarantee safe & secure checkout

Payment Methods

Jy is ‘n Ligdraer want die Lig van die wêreld leef in jou. Jesus alleen is die Lig. Of jy by die huis is, by die werk, op die sportveld of met vakansie is, skyn. Skyn vir Hom vanuit Hom. Smeer hierdie woord aan jou lyf, tot jy dit glo!

Staan op, laat jou lig skyn! Ja, jou lig het gekom, en die heerlikheid van die Here skyn oor jou. – Jesaja 60:1

Roosmalva & Bergamot

Aqua, Grapeseed Oil, ERCAMULS LF 20 (Cetearyl alcohol + PEG-20 stearate), Beeswax technical, Glycerine, Jojoba Oil, Phenoxyethanol,BHT (Anti-oxidant)

200g

View full details