1
/
of
3
Skoonsus SS
Leer Koelersak
Leer Koelersak
Regular price
R 1,960.00 ZAR
Regular price
R 2,450.00 ZAR
Sale price
R 1,960.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
14 Day Retuns
Free Collection
2-5 Day Delivery
Guarantee safe & secure checkout

Maak nie saak wie jy is nie, hierdie sak sal vir jou werk.
Saterdag langs die rugbyveld, studente jol saam jou pelle, braai by die bure...hierdie sak is perfek vir jou!
Groot genoeg om 2 x six packs + snacks + 'n bottel wyn in te pak.
27cm (W) x 35cm (L) x 23cm (H)
Die koelersak is beskikbaar in 3 kleure: Toffee, Tobacco en Diesel Brown
Die sak in die foto is in die TOBACCO kleur.
Produksietyd 2-3 weke
Share


