1
/
of
9
Skoonsus SS
Leer JuffrouSak
Leer JuffrouSak
22 reviews
Regular price
R 1,025.00 ZAR
Regular price
R 1,280.00 ZAR
Sale price
R 1,025.00 ZAR
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
14 Day Retuns
Free Collection
2-5 Day Delivery
Guarantee safe & secure checkout
Die Juffrou leer sak word gemaak met 100% volgryn leer en is beskikbaar in twee groottes:
Klein | 33cm x 27cm x 17cm
Groot | 37cm x 27cm x 24cm
**Produksietyd is 2-3 weke**
Share

T
Tania Kok My vriendin LOVE haar JuffrouSak ek vir haar as geskenk gekry het, baie dankie Skoonsus vir die vinnige diens, die mooiste sak met die hoogste kwaliteit en vriendelikheid! Julle is amazing!!
L
Lizan De Wet Al 'n hele week in gebruik en elke oggend wanneer ek hom pak vir werk klop my hartjie π tjoklits!
'n Lieflike, kwaliteit produk! Baie dankie julle ππ
L
Lira My onderwyssak is absoluut pragtig. Ek geniet dit selfs nou om alles wat ek moet merk heeltyd saam met my te dra!
A
Anonymous Pragtige sak
A
AnΓ© Grobler Lief my sak! So mooi en die kwaliteit is uit die boonste rakke!


