Skoonsus SS
Leer Geweersak
Leer Geweersak
Couldn't load pickup availability
14 Day Retuns
Free Collection
2-5 Day Delivery
Guarantee safe & secure checkout

Die Leer Geweersak van Skoonsus is 'n ware "game changer" vir jagentoesiaste. Met sy robuuste ontwerp en hoë gehalte vakmanskap, bied hierdie sak optimale beskerming en gerief vir jou vuurwapen en jagtoebehore.
Kenmerke:
-
Dik Sponsvoering: Die sak is volledig uitgevoer met dik spons om te verseker dat jou vuurwapen beskerm is teen skokke en stote tydens vervoer.
-
Voorste Sakke: Twee ekstra sakke aan die voorkant bied voldoende ruimte vir patrone en ander jagbenodigdhede.
-
Rugsakbande: Vir ekstra gerief is daar gemaklike rugsakbande aan die agterkant, wat netjies weggesteek kan word wanneer dit nie gebruik word nie.
-
Handgemaak op Bestelling: Elke sak word met sorg en aandag aan detail vervaardig, met 'n produksietyd van ongeveer 2 weke.
- 1.5m x 30cm
Produksietyd 2 weke
Share















