Skip to product information
1 of 8

Skoonsus SS

Karoo Doekesak / Vanity

Karoo Doekesak / Vanity

Regular price R 3,850.00 ZAR
Regular price Sale price R 3,850.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Kleur
Quantity
  • 14 Day Retuns
  • Free Collection
  • 2-5 Day Delivery

Guarantee safe & secure checkout

Payment Methods

Hierdie sak is nie net ongelooflike kwaliteit nie, maar sag op die oog en prakties vir daaglikse gebruik.

Die Karoo doekesak is ontwerp met praktiese gemak ingedagte. Die sak is groot en spasieus aan die binnekant met plek vir 6 bottels binne en 2 buite. Die canvas voering aan die binnekant is waterdig, wat dit maklik maak om die sak net met 'n nat lappie uit te vee.

Jy hoef ook nie meer die keuse te maak tussen skouersak of rugsak nie, want hierdie sak is beide!
Ingesluit by die sak is twee leer straps sodat jy die sak op jou pram kan hang.

Die sak kan ook as 'n VANITY gebruik word :)

Dimensions: 41.5cm x 37.5cm x 15cm

*Produksietyd 2 weke*

View full details