Skip to product information
1 of 2

Skoonsus SS

God & Geld

God & Geld

Regular price R 379.00 ZAR
Regular price Sale price R 379.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
  • 14 Day Retuns
  • Free Collection
  • 2-5 Day Delivery

Guarantee safe & secure checkout

Payment Methods
  • God se wil vir jou geldsake
  • Finansiële gesondheid
  • Praktiese handleiding

Hierdie boek is om volgelinge van Christus te help om gesonde finansiële lewens te lei, asook om vry van skuld en vry van finansiële druk te leef. Jy sal leer hoe die gees agter geld (Mammon) werk, hoe om uit skuld te kom, asook hoe om ‘n Bybels gefundeerde finansiële plan op te stel. Die boek is nie net geestelik of filosofies van aard nie, maar ook ‘n praktiese handleiding.

Video oor die boek – https://youtu.be/B7G-ArrQQXs

View full details