Eliah Doeksak
Eliah Doeksak
Eliah Doeksak
Eliah Doeksak
  • Load image into Gallery viewer, Eliah Doeksak
  • Load image into Gallery viewer, Eliah Doeksak
  • Load image into Gallery viewer, Eliah Doeksak
  • Load image into Gallery viewer, Eliah Doeksak

Eliah Doeksak

Regular price
R 3,080.00
Sale price
R 3,080.00
Regular price
R 3,850.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Ons volgryn leer Eliah Doek-rugsak is ontwerp vir stylvaardige mammas en kan tydens die doekestadium en daarna gebruik word. Die eenvoudige ontwerp van die buitekant maak die rugsak-doeksak tydloos sodat dit vir elke seisoen gebruik kan word, terwyl die binnekant verskeie sakke het om organisering maklik te maak.

Of jy van plan is om die rugsak te gebruik vir doeke, reis, werk - of al die bogenoemde - sy veelsydigheid maak dit maklik om as jou alledaagse tas te dra. En moenie vergeet om te koek-‘n-loer  na wat onder die voorste flap is nie: jy sal 'n sakkie kry wat spesifiek ontwerp is om 'n pak baba “wet wipes” in te pas en 'n opening om maklik 'n “wet wipe” uit te trek wanneer dit nodig is.

Elke sak kom saam met 'n gratis "wet wipe" sakkie wat perfek in die sakkie pas.

Die sak is gemaak uit 100% volgryn leer, uitgevoer met waterdigte materiaal en YKK zips virseker dat die sak maklik oop en toe gemaak kan word.

31(L) x 38 (H) x 15(W)