1
/
of
2
Skoonsus SS
A5 Pen Boekmerk
A5 Pen Boekmerk
1 review
Regular price
R 149.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 149.00 ZAR
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
14 Day Retuns
Free Collection
2-5 Day Delivery
Guarantee safe & secure checkout
Vir die wat hou van mooi detail.
A5 BOEKIE NIE INGESLUIT NIE
Die A5 Boekmerk is die klein detail wat groot verskil maak. Handgemaak van egte leer, met ’n minimalistiese ontwerp wat styl en eenvoud balanseer. Dis die perfekte geskenk vir enige boekliefhebber, student of juffrou wat van mooi dinge hou.
Gebruik dit saam met jou gunsteling joernaal, Bybel of studienotas – en geniet die gevoel van kwaliteit elke keer as jy jou bladsy oopmaak.
Kenmerke:
-
Handgemaak van egte leer
-
Dun en elegant – pas perfek tussen bladsye
-
Bekostigbaar en stylvol
-
Ideaal as klein geskenk of juffrougeskenkie
-
Elke stuk uniek – natuurlike leerpatroon
Share

A
Anonymous Love it!!


