
Hierdie boks bevat ALLES wat 'n bruid sal benodig om haar spesiale dag te beplan!
Wat is in die boks?
1 x My Bruidsgids Troubeplanner deur Bridal Blessings
1 x Sparkling wine
1 x Roosgoud Diamant Pen
1 x Bruid tumbler
1 x Pakkie Macaroons
1 x Kant Kouse
1 x Wit Scrunchie
GRATIS
1 x Bruidsgids 2021
1 x Wedding Guide 2021
Troubeplanner foto's deur One Fine Day