Swangerskap Aankondiging Boks

Swangerskap Aankondiging Boks

Regular price
R 250.00
Sale price
R 250.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Hierdie is die perfekte boks om jou geliefdes te verras met julle ongelooflike nuus!
Skryf asseblief in die kommentaar boksie die naam wat jy op die baba plaaitjie wil sit.

Wat is in die boks?
1 x Newborn gehekelde booties
1 x Koekie
1 x Baba Plaaitjie

Daar is genoeg plek in die boksie om jou sonar foto by te sit.