Baie mooi sak met hope spasie! Goeie kwaliteit leer sak. Baie gelukkig.
L
Liza Moolman
Juffrou sak klein
Ek is mal oor my sak en glad nie klein nie perfek om al my goed in te sit. Dankie vir my sak en jul flinke diens.
C
Clarissa Botha
Leer JuffrouSak
Beste Sak Ooit!
J
Janine Bloem
Juffrou sak
Pragtig en stewig. Definitief veeldoelig vir enige juffrou, ma of ouma om vir baie verskillende redes te kan gebruik. So mooi in die leer.
Baie dankie. Perfekte geskenk vir my skoonsus se verjaarsdag.
F
Farahnaaz Alli
Groot Leer Juffrousak
Fantastiese kwaliteit, egte leer, groot genoeg vir alles wat nie net 'n juffrou nodig het nie maar kan ook vir allerhande geleenthede gebruik word. Dis beautiful🤍