Winter Bederfboks

Winter Bederfboks

Regular price
R 895.00
Sale price
R 895.00
Regular price
R 0.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Hierdie boks bevat ALLES wat jy nodig kan he om jou warm en snoesig te hou hierdie winter!

Wat is in die boks?
1 x Groot Fleece kombers 180 x 200 cm
1 x 2L Warm water bottel (72cm lank)
1 x Wol sokkie slippers
1 x Kers
1 x Koppie
1 x M&M Sjokolade Blok
1 x Hug in a mug koffie

NB: Die Mandjie en blomme is slegs vir versierings doeleindes en is nie in die pakket ingesluit nie.