Handgemaakde sjokolade balle gevul met malvalekkers.
Die sjokolade bomme word slegs as 1 in 'n boksie verkoop.
Hierdie balle sorg nie net vir 'n pragtige vertoning soos die warm melk bygevoeg word nie, maar sal jou smaak sintuie laat ontplof!