The Duchess
The Duchess
  • Load image into Gallery viewer, The Duchess
  • Load image into Gallery viewer, The Duchess

The Duchess

Regular price
R 380.00
Sale price
R 380.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Hierdie bederfboks is perfek vir enige geleentheid, hetsy om  net jou beste vriendin te bederf of om jou Strooimeisie te vra om jou gevolg te wees. Kikker dalk jou kollega se dag op of sit 'n glimlag op ma en ouma se gesig.

Wat is in die boks?
1 x 90g Bathbomb Slab
1 x Sjampanje Glas
1 x Pêrel Knippie
1 x Boksie Macarons
1 x Drankie