Free standard delivery for orders R850 or more.

Skoonsus Gin Kit

Skoonsus Gin Kit

Regular price
R 420.00
Sale price
R 420.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

'n Gin boks soos GEEN ander wat beloof om jou te laat terugkom vir meer...
"I'll GIN to that!"

Al die onderstaande produkte kan in die gin gegooi word en is veilig om te eet.

Wat is in die boks?

1 x Handgemaakte hout boks

1 x 'n Soetigheid om aan te peusel

1 x Gedroogte Pynappel

1 x Gedroogte Citrus

1 x Gedroogte Bloubessies

1 x "Freeze dried" Aarbeie

6 x Skoonsus Gin teesakkies (laat week die sakkie binne in jou gin - moet asseblief nie die sakkie eet nie)

2 x Gin Bubbles

1 x Tonic stroop

2 x 50ml Gin