
"Moedersdag Koffiebederf - Geel" word 28 en 29 april versend om betyds te arriveer vir moedersdag.
Elke boks bevat 'n handgemaakte klein poppie van Madeliefie pottery.
Die beeldjie wat jou hartsnare roer kan by die "drop down menu" gekies word.
Hierdie beeldjie is ongeveer 17cm Hoog en 8cm breed.
Wat is alles in die boks?
1 x Handgemaakte Madeliefie Pottery klein poppie
2 Koppies
2 Hot chocolate balle
2 Koffies
4 Tuisgebakte peuselhappies (Nougat, Fudge, mallow, Toffie)
1 Houertjie koekies
LET WEL: Die kleur van die beeld mag verskil van die een in die foto.
Please take note:
Skoonsus will not be held liable for any unforeseen circumstances such as, but not limited to: Courier mishandling, loss, damage, delivery time, incorrect tracking details/number.