{"product_id":"lyfolie-genees","title":"Lyfolie | Genees","description":"\u003cp\u003eSmeer die olie aan na ‘n heerlike stort of gooi so bietjie in jou badwater vir ‘n ontspanningsfees. Bring jou laste, jou vrae, jou pyn en trane na die Een wat vir jou vrede en heelheid wil gee.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e\u003cstrong\u003e\u003ci\u003eHy sê toe vir haar: “Dogter, jou geloof het jou gered. Gaan in vrede en wees genees van jou kwaal.”\u003c\/i\u003e\u003c\/strong\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBasis van Amandel-, Druiwepit- en Kasterolie. Essensiële olies: Jasmyn, Roosmalva, Bergamot \u0026amp; Suurlemoen\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e100ml\u003c\/p\u003e","brand":"Skoonsus SS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46556276785351,"sku":null,"price":175.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0402\/5915\/8165\/files\/WhatsAppImage2026-05-18at09.26.43.jpg?v=1779093978","url":"https:\/\/www.skoonsus.co.za\/products\/lyfolie-genees","provider":"Skoonsus SS","version":"1.0","type":"link"}