
Geniet 'n lekker warm koppie koffie in 'n pragtige kuns beker (355ml) saam met jou geliefde terwyl julle knibbel aan die land se lekkerste tuisgebakte beskuit.
Wat is in die boks?
2 x Koppies (355ml)
1 x Pakkie Tuisgebakte beskuit
2 x Hot Chocolate balle
2 x Koffie