NB: Strikdas is nie ingesluit in die bederfboks nie
Die impak van 'n pa in die lewe van'n kind is ongeëwenaard - Justin Ricklefs
Wat is in die boks?
1 x 500ml Die Kalahari Truffel Potketelbrandewyn
2 x Kristal Tumblers 350ml
1 x Chalonder Olive & Chilli Marmelade
2 x Soutkoekies
Please take note:
Skoonsus will not be held liable for any unforeseen circumstances such as, but not limited to: Courier mishandling, loss, damage, delivery time, incorrect tracking details/number.