Ontspan Bederfboks

Ontspan Bederfboks

Regular price
R 850.00
Sale price
R 850.00
Regular price
R 0.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Soos jou motor nie op 'n lee tenk kan ry nie, kan jy, liewe vrou, ook nie op 'n lee tenk jou volle potensiaal bereik nie. Gun jouself die geleentheid om te ontspan, al is dit net vir 10 minute.

Wat is in die boks?
1 liter Badsout
1 liter Badborrels
156ml Room
156ml Handeskrop
100ml Linnesproei
1 Badbal
1 Paar Slippers
1 Gehekelde Gesig Handoek (30cm x 50cm)

GRATIS: 1 Gesigmasker