{"product_id":"die-dromer-slingbag-pre-order","title":"DIE DROMER Slingbag (Limited Edition)","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLIMITED EDITION\u003c\/strong\u003e\u003cbr\u003e\u003cstrong\u003eSLEGS 33 BESKIKBAAR\u003c\/strong\u003e\u003cbr\u003e\u003cstrong\u003eBESTELLINGS WORD IN NOVEMBER UITGESTUUR\u003cbr\u003e17cm (H) x 22cm (L) x 5cm (W)\u003c\/strong\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eDisclaimer:\u003c\/strong\u003e Elke liewe aspek van hierdie handsak is ontwerp, gemaak, geskryf ge-alles SONDER AI!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cstrong\u003eWat is die storie?\u003c\/strong\u003e\u003cbr\u003eDie Slingbag is geïnspireer deur josef se kleurvolle kleed, maar die boodskap agter die slingsak is so kosbaar.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\"Dreams delayed are not dreams denied, ask Joseph\"\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"MsoNormal\"\u003eVandat \u003cb\u003eDawid\u003c\/b\u003e gesalf is as koning en totdat hy gekroon is as koning was daar 'n verloop van ongeveer 15 jaar gewees.\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"MsoNormal\"\u003eVandat \u003cb\u003eJosef\u003c\/b\u003e se broers hom as slaaf verkoop het en totdat hy aangestel is as goewerneur van Egipte het ongeveer 13 jaar verloop.\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"MsoNormal\"\u003eDaar was ongeveer 'n 25 jaar tydperk vandat \u003cb\u003eAbraham\u003c\/b\u003e die belofte ontvang het dat hy 'n seun sal kry en wanneer Isak gebore is.\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"MsoNormal\"\u003e\u003cb\u003eNoag \u003c\/b\u003ewas vir 100 jaar gespot terwyl hy die ark gebou het en ons almal weet wat het met die vloed gebeur.\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"MsoNormal\"\u003eDie \"crushing\", die wagtydperk, die woestyn periode is alles voorbereiding vir jou seisoen van oorvloed, want sonder die crushing en pruning sal jy nie respek hê vir die seisoen van oorvloed waarmee die Here jou vertrou nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"MsoNormal\"\u003eDrome word waar wanneer die tyd reg is\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"MsoNormal\"\u003eDit is wat hierdie handsak simboliseer, die belofte dat God vir jou riviere in die wildernis sal stuur, jy moet net volhard in die moeilike tyd.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cb\u003eKernvers:\u003cbr\u003e“Ek maak 'n pad in die woestyn, riviere in die wildernis.”\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"MsoNormal\"\u003e\u003cb\u003eJESAJA \u003c\/b\u003e\u003cb\u003e43:\u003c\/b\u003e\u003cb\u003e19 \u003c\/b\u003e\u003cb\u003eAFR53\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Skoonsus SS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":67955990692039,"sku":null,"price":1799.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0402\/5915\/8165\/files\/IMG_4655.jpg?v=1792392542","url":"https:\/\/www.skoonsus.co.za\/products\/die-dromer-slingbag-pre-order","provider":"Skoonsus SS","version":"1.0","type":"link"}