Balsem voetsalf
Balsem voetsalf
  • Load image into Gallery viewer, Balsem voetsalf
  • Load image into Gallery viewer, Balsem voetsalf

Balsem voetsalf

Regular price
R 135.00
Sale price
R 135.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Bederf jouself deur jou voete te week, sagkens te skuur en dan hierdie luukse voetsalf aan te smeer. Of laat manlief dit doen. Niemand se voete hoef te lyk of jy die wêreld op jou skouers dra nie. Lewe lig. Bring lig.

Mag jou voete sag trap op die harte wat jou paaie kruis. Bring lig terwyl jy hier op aarde reis.

100g

Basis van “Shea butter”, “Mango butter”, Byewas & Klapperolie Essensiële Olies: Kaneel & Kruisement