
Daar is slegs een van elke beeld beskikbaar.
Elke beeld is handgemaak deur Madeliefie Pottery.
Hierdie beeld is omtrent 48cm Hoog.
Die beeld se prys is R3200 ELK.
LET WEL: Die kleur van die beeld mag verskil van die een in die foto.
Please take note:
Skoonsus will not be held liable for any unforeseen circumstances such as, but not limited to: Courier mishandling, loss, damage, delivery time, incorrect tracking details/number.