
Daar is slegs een van elke langpoppie beskikbaar.
Elke beeld is handgemaak deur Madeliefie Pottery.
Elke beeld is omtrent 40cm Hoog.
Die beelde se prys is R530 ELK.
LET WEL: Die kleur van die beeld mag verskil van die een in die foto.
Please take note:
Skoonsus will not be held liable for any unforeseen circumstances such as, but not limited to: Courier mishandling, loss, damage, delivery time, incorrect tracking details/number.