Skip to product information
1 of 3

Skoonsus SS

Doek Beursie

Doek Beursie

Regular price R 385.00 ZAR
Regular price Sale price R 385.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
  • 14 Day Retuns
  • Free Collection
  • 2-5 Day Delivery

Guarantee safe & secure checkout

Payment Methods

Grootte: 25.5cm x 17cm (Toegevou)

Nie net is hierdie "MOET-Hê" sagte leer Doek  Beursie mooi nie, maar dit maak die lewe ook soveel makliker.

Hierdie "beursie" is ontwerp met twee sakkies aan die binnekant groot genoeg vir baba doeke sowel  as "wet wipes", die toeklip sakkie is perfek daarvoor om jou foon en 'n geldjie te bêre wanneer jy uitglip vir 'n vinnige koffie saam met 'n vriendin.

View full details