Genoeg
Genoeg
Genoeg
  • Load image into Gallery viewer, Genoeg
  • Load image into Gallery viewer, Genoeg
  • Load image into Gallery viewer, Genoeg

Genoeg

Regular price
R 640.00
Sale price
R 640.00
Regular price
R 680.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Julle is meer werd as baie mossies - Mt 10:31

Elke boks bevat EEN 'n handgemaakte klein poppie van Madeliefie pottery.
Die beeldjie wat jou hartsnare roer kan by die "drop down menu" gekies word.
Hierdie beeldjie is ongeveer 17cm Hoog en 8cm breed.

Wat is alles in die boks?

1 x Handgemaakte Madeliefie Pottery klein poppie
1 x 210ml Satyn Room
1 x 210ml Satyn Handeskrop
1 x 210ml Satyn Badsout
1 x 200ml Lyfolie
1 x Handgemaakte seep
1 x Gehekelde shower loofah
1 x Gehekelde  seep sakkie
2 x Gehekelde gesigskroppies

LET WEL: Die kleur van die beeld mag verskil van die een in die foto.

Please take note:
Skoonsus will not be held liable for any unforeseen circumstances such as, but not limited to: Courier mishandling, loss, damage, delivery time, incorrect tracking details/number.